COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP
Fell in love with the cutest, sweet smelling skunk ever! This skunk likes to cuddle.
Beautiful hand crocheted toy, approximately 34cm tall.
Choose the color of the floral crown in the drop down menu.
Please remember to complete your nearest Pepstores branch details at checkout.
Let your toddler showcase their inner artist with a colouring book from Save the Sheep Products!
While we love it when kiddies have hours of fun, we also know the importance of child development. Colouring books provide kids with the opportunity to practice and develop concentration, motor skills and early coordination through the art of writing and drawing.ย
Your child will get to improve grip and hand strength, which is useful for their development.ย
34 Pages filled with our animated sheep range and dot-to-dot art.
Double page of all the characters in full colour to improve scissor skills.
HAVE FUN!!
Remember to complete your nearest Pepstores Branch details at checkout.
-๐ช๐ฎ๐ฟ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ต๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ถ๐ ๐ก๐ฎ๐บ๐ฎ๐ธ๐๐ฎ๐น๐ฎ๐ป๐ฑ vir die Afrikaanse lesers
-๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ฆ๐ฎ๐ฟ๐ฟ๐ถ๐๐ฎ๐บ
Oom Gert van Sarrisam, 'n pragtige plaas in Garies omgewing, het 75 van hierdie pragboeke geskenk om ons projekte 'n hupstoot te gee. ย Hierdie boek neem ons terug in tyd met lekker stories uit die Namakwaland. Die swaarkry, lekkerkry en vasbyt van 'n gemeenskap, eie in sy soort.
Vir diegene met 'n voetspoor in die Namakwaland is hierdie boek 'n moet hรช. Vir die res van ons, 'n genots ervaring, maar ook 'n leerskool van die lewe.
In oom Gert se eie woorde: "...hierdie harde leerskool (die lewe) is nie 'n handboek nie, maar 'n slypsteen vir oorlewing".
Geniet hierdie lees-ervaring, 'n boek wat jy nie kan neersit nie.During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
n Moet lees boek vir almal!ย
โAs ek nie โn gelowige mens was nie, sou ek nie deur hierdie verskriklike tyd kon kom nieโ, skryf Hannelie in haar voorwoord. As ma staan sy by haar stukkende kind met breinskade in die hospitaal na โn motorongeluk en voel aan dat die Here se wonderwerkende krag haar kind en ook hulle as ouers deur hierdie seer sal kry.
Dit raak vir haar โn lang dag -tot-dag belewing van goed en sleg, positief en negatief, aanhou en uithou en steeds afhanklik voortgaan. Dikwels voel dit asof ook sy kopskade opgedoen het! Die hospitaal word haar vertoefplek en omgee-mense haar skuilplek.
As sy dus maande later skryf: โDie Here wil hรช ek moet vir Hom getuig, vir ander vertel van Sy krag en Sy genadeโ, is dit die geboorte van hierdie boek.
Sy voer haar lesers baie eerlik saam op die pad van onsekerheid, vrees, verlange, ongeduld en woede. Tog ook deur jubelinge van vordering en hulpverlening en bystand en liefde en herstel. โn Mens kan nie anders nie as om met respek by haar te leer dat jy kan weet dat jy eintlik op die beste plek is as jy in God se wil is, selfs al lyk alles om jou slegโฆ
As jy van geloof wil lees en leer hoe om die klein dingetjies in die lewe daagliks meer te waardeer, gaan KOPSKADE vir jou beslis tot stigting wees.
Carine Visser
Formaat:ย Sagteband
ย Bladsye:ย 171
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Karoo women at work for a farming district in need
ยฉ Save The Sheep Products. All Rights Reserved
Notify me when xxx is available.