COPYRIGHT RESERVED ON ALL IMAGES IN SHOP
-๐ช๐ฎ๐ฟ๐ฒ ๐๐ฒ๐ฟ๐ต๐ฎ๐น๐ฒ ๐๐ถ๐ ๐ก๐ฎ๐บ๐ฎ๐ธ๐๐ฎ๐น๐ฎ๐ป๐ฑ vir die Afrikaanse lesers
-๐๐ฒ๐ฟ๐ ๐ฆ๐ฎ๐ฟ๐ฟ๐ถ๐๐ฎ๐บ
Oom Gert van Sarrisam, 'n pragtige plaas in Garies omgewing, het 75 van hierdie pragboeke geskenk om ons projekte 'n hupstoot te gee. ย Hierdie boek neem ons terug in tyd met lekker stories uit die Namakwaland. Die swaarkry, lekkerkry en vasbyt van 'n gemeenskap, eie in sy soort.
Vir diegene met 'n voetspoor in die Namakwaland is hierdie boek 'n moet hรช. Vir die res van ons, 'n genots ervaring, maar ook 'n leerskool van die lewe.
In oom Gert se eie woorde: "...hierdie harde leerskool (die lewe) is nie 'n handboek nie, maar 'n slypsteen vir oorlewing".
Geniet hierdie lees-ervaring, 'n boek wat jy nie kan neersit nie.During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Crafted from pure cotton, these hand-crochet bunnies makes a perfect gift for a new arrival, ย baby room decor or a toddler comfort toy.
Approximately 36cm tall.
Add some animal fun to playtime.
Please remember to complete your nearest Pepstores branch details at checkout.
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Beautiful prints on cushions ย Size 50x50cm
Cover R350 each
ย Inner R50 each
From original art on canvas by artists:
Ena Hough (all Karoo prints)
Elizma Van Niekerk from Art by Elizma (all cats, dogs and sheep)
Ewe and lamb - artist anonymous
During checkout, please let us know which Pep branch is closest to you, in the comments box.
Laat die skrywer toe om jou weg te voer in hierdie boek wat jy nie gaan kan neersit nie!
Boesmanland, vat my hand. So sing ons hom. So dans ons hom en so luister ons na hom. Daar is, vir ons Boesmanlanders, net een land โ en dit is die Boesmanland.
Hannelie van Niekerk, โn Boesmanlander in murg-en-been, bly op Brandvlei en wil graag met haar boek stories weergee oor die Boesmanland humor โ humor vanweรซ droogtes en swaarkry. Sy wil graag hรช dat mense hierdie boek moet lees om dit te geniet en om sodoende meer van die Boesmanland te weet.
Sy begin haar boek met โn gebed, soos wat ons in die wรชreld alles met โn gebed begin, of open. โAs jy nie in die ou wรชreld van ons geloof het nie, kan jy maar jou goedjies pak en loop.โ
Formaat:ย Sagteband
ย Bladsye:ย 114
Karoo women at work for a farming district in need
ยฉ Save The Sheep Products. All Rights Reserved
Notify me when xxx is available.